| Die woord "Lekker" [boodskap #14161] |
Wo., 29 April 1998 00:00  |
SAKKIE
Boodskappe: 8 Geregistreer: April 1998
|
Junior Lid |
|
|
Die woord LEKKER prikkel my nuuskierigheid al baie jare.
Ek weet nie van 'n ander taal wat 'n eweknie het wat dieselfde
gevoel het nie. Engels het "nice", maar "nice" is net dit, dit
is nie LEKKER nie.
Waar kom die woord vandaan?
Sakkie
|
|
|
|
| Re: Die woord "Lekker" [boodskap #14162 is 'n antwoord op boodskap #14161] |
Wo., 29 April 1998 00:00   |
Hannes Cilliers
Boodskappe: 16 Geregistreer: April 1998
|
Junior Lid |
|
|
Middelnederlands *lecker*, gulsig, gastronomies,
sinnelik, lekker <
Nederlands *likken*, *lekken* lek, oplek
--Afrikaanse Woordeboek , HJ Terblanche
Onthou, lekker is net 'n vinger lank
Hannes Cilliers
(han...@mweb.co.za)
SAKKIE wrote in message
..
.
|Die woord LEKKER prikkel my nuuskierigheid al
baie jare.
|Ek weet nie van 'n ander taal wat 'n eweknie het
wat dieselfde
|gevoel het nie. Engels het "nice", maar "nice"
is net dit, dit
|is nie LEKKER nie.
|
|Waar kom die woord vandaan?
|
|Sakkie
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Die woord "Lekker" [boodskap #14436 is 'n antwoord op boodskap #14161] |
Sa., 09 Mei 1998 00:00  |
H.W.M.
Boodskappe: 16 Geregistreer: April 1998
|
Junior Lid |
|
|
SAKKIE wrote:
>
> Die woord LEKKER prikkel my nuuskierigheid al baie jare.
> Ek weet nie van 'n ander taal wat 'n eweknie het wat dieselfde
> gevoel het nie. Engels het "nice", maar "nice" is net dit, dit
> is nie LEKKER nie.
>
> Waar kom die woord vandaan?
>
> Sakkie
Daar is ook 'n woord in Swede " läcker " < lekkerny > .
HWM
|
|
|
|