| Pruise [boodskap #141608] |
Sa., 22 April 2023 19:20 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24240 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Pruise se wapen.
Pruise
Afbreking: Prui•se
Pleknaam: Pruise
Betekenis:
• 'n Historiese land Sentraal-Europa wat van 1525 tot 1947 bestaan het.
Gebruik:
• Berlyn was vir die langste tyd Pruise se hoofstad gewees.
Afgelei:
• Pruisies
Vertaling:
Engels: Prussia
Nederlands: Pruisen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|