Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kompensasie
kompensasie [boodskap #141600] Vr., 21 April 2023 10:24
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24311
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
kompensasie
Afbreking: kom•pen•sa•sie


Selfstandige naamwoord: kompensasie
Meervoud: kompensasies

Betekenis:
• Die handeling van kompenseer. Om finansieel of andersins vir iets te vergoed.

Gebruik:
• Volgens Julius Malema moet grond sonder kompensasie onteien word.

Sinoniem:
• betaling
• beloning
• restitusie
• terugbetaling
• uitkering
• vergoeding

Afgelei:
• kompensasiebalans
• kompensasiebeleid
• kompensasieslinger
• kompensasiestroom
• kompensasieuurwerk
• kompensasievlakke

Vertaling:
Engels: compensation
Nederlands: compensatie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vergoeding
Volgende onderwerp: onderdeur
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr. Jan. 16 21:39:18 UTC 2026