| vleisrooster [boodskap #141584] |
Wo., 19 April 2023 14:06 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24241 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
vleisrooster
Afbreking: vleis•roos•ter
Samestelling: vleis + rooster
Selfstandige naamwoord: vleisrooster
Meervoud: vleisroosters
Verkleinwoord: vleisroostertjie
Meervoud van verkleining: vleisroostertjies
Betekenis:
• 'n Rooster waarop vleis gebraai word.
Gebruik:
• Maak die vleisrooster skoon voordat julle braai.
Vertaling:
Engels: meat grill
Nederlands: vleesgrill
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|