Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » veelrassig
veelrassig [boodskap #141578] Di., 18 April 2023 18:17
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24181
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
veelrassig
Afbreking: veel•ras•sig
Samestelling: veel + ras + -ig


Byvoeglike naamwoord: veelrassig
Attributief: veelrassige

Betekenis:
• Wat uit verskeie rasse bestaan; 'n mengelmoes van etnisiteite.

Gebruik:
• Suid-Afrika se eerste veelrassige algemene verkiesing het in 1994 plaasgevind.

Sinoniem:
• veelvolkig

Antoniem:
• eenrassig

Afgelei:
• veelrassigheid

Vertaling:
Engels: multiracial, racially mixed
Nederlands: multiraciaal

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: psigoloog
Volgende onderwerp: beheerraad
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo. Des. 24 17:19:05 UTC 2025