| sonbrandolie [boodskap #141569] |
Di., 18 April 2023 09:35 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24241 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
sonbrandolie
Afbreking: son•brand•o•lie
Samestelling: sonbrand + olie
Selfstandige naamwoord: sonbrandolie
Meervoud: sonbrandolies
Betekenis:
• Olie of room om die vel teen sonbrand te beskerm.
Gebruik:
• Smeer tog sonbrandolie aan voordat julle gaan swem.
Sinoniem:
• sonbrandmiddel
• sonbruinolie
• sonskerm
Vertaling:
Engels: suntan oil, sunblock, sunscreen
Nederlands: zonnebrandolie
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|