| Spanjaard [boodskap #141559] |
Ma., 17 April 2023 11:00 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24181 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Spanjaard
Afbreking: Span•jaard
Uitspraak: /spɑɲˈjɑːrt/, /ˈspɑɲjɑːrt/
Selfstandige naamwoord: Spanjaard
Meervoud: Spanjaarde
Verkleinwoord: Spanjaardjie
Meervoud van verkleining: Spanjaardjies
Betekenis:
• 'n Burger of inwoner van Spanje.
Gebruik:
• Een van my kollegas is 'n Spanjaard.
Sinoniem:
• Spanjool (pejoratief)
Vertaling:
Engels: Spaniard
Nederlands: Spanjaard
Spaans: español
Zoeloe: umSpeyini
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|