| duiselingwekkend [boodskap #141512] |
Sa., 08 April 2023 07:59 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24155 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
duiselingwekkend
Afbreking: dui•se•ling•wek•kend
Samestelling: duiseling + wekkend
Byvoeglike naamwoord: duiselingwekkend
Vergrotende trap: duiselingwekkender
Oortreffende trap: duiselingwekkendste
Attributief: duiselingwekkende
Partitief: duiselingwekkends
Betekenis:
• Wat 'n mens duiselig laat voel.
Gebruik:
• Misdaad groei teen 'n duiselingwekkende tempo.
Sinoniem:
• angswekkend
• skrikwekkend
• sorgbarend
• vreesaanjaend
Vertaling:
Engels: dizzying, dazzling
Nederlands: duizelingwekkend
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|