| vlooimark [boodskap #141507] |
Vr., 07 April 2023 17:28 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24238 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
vlooimark
Afbreking: vlooi•mark
Samestelling: vlooi + mark
Selfstandige naamwoord: vlooimark
Meervoud: vlooimarke, vlooimarkte
Verkleinwoord: vlooimarkie
Meervoud van verkleining: vlooimarkies
Betekenis:
• Informele mark met tafels en stalletjies waar klein artikels en tweedehandse ware gekoop en verkoop word.
Gebruik:
• Dit is groot pret om op 'n vlooimark handel te dryf en jy ontmoet ook allerhande interessante mense daar.
Sinoniem:
• rommelmark
Afgelei:
• vlooimarkdag
Vertaling:
Engels: flea market
Nederlands: vlooienmarkt
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|