| fliekvlooi [boodskap #141502] |
Vr., 07 April 2023 06:55 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24175 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
fliekvlooi
Afbreking: fliek•vlooi
Samestelling: fliek + vlooi
Selfstandige naamwoord: fliekvlooi
Meervoud: fliekvlooie
Verkleinwoord: fliekvlooitjie
Meervoud van verkleining: fliekvlooitjies
Betekenis:
• Iemand wat baie van fliek hou.
Gebruik:
• Hy is 'n fliekvlooi wat nie 'n geleentheid mis om by die silwerdoek uit te kom nie.
Sinoniem:
• fliekfanatikus
• rolprentfanatikus
Vertaling:
Engels: movie lover, movie buff
Nederlands: filmfanaat
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|