Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » oudword
oudword [boodskap #141501] Vr., 07 April 2023 06:46
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24176
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
oudword
Afbreking: oud•word
Samestelling: oud + word


Selfstandige naamwoord: oudword
Meervoud:

Betekenis:
• Die handeling om oud te word.

Gebruik:
• Hy is besig om oud te word. Ja, oudword is nie vir sissies nie!

Afgelei:
• oudwording
• oudwordingsproses

Vertaling:
Engels: getting old, aging
Nederlands: oud worden, ouderdom

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: verbinding
Volgende onderwerp: fliekvlooi
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo. Des. 24 09:09:55 UTC 2025