Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » staanplek
staanplek [boodskap #141482] Di., 04 April 2023 19:41
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24223
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
staanplek
Afbreking: staan•plek
Samestelling: staan + plek


Selfstandige naamwoord: staanplek
Meervoud: staanplekke
Verkleinwoord: staanplekkie
Meervoud van verkleining: staanplekkies

Betekenis:
• 'n Plek waar iemand kan staan.
• 'n Plek waar iets kan staan.

Gebruik:
• Hou vir my staanplek in die ry asseblief.
• Die karavaanpark het staanplek vir 15 karavane.

Antoniem:
• sitplek

Afgelei:
• taxistaanplek

Vertaling:
Engels: standing-place; parking
Nederlands: staanplaats

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vraagstuk
Volgende onderwerp: wapenkunde
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Des. 27 22:08:24 UTC 2025