Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » hoopvol
hoopvol [boodskap #141459] Sa., 01 April 2023 08:56
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24241
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
hoopvol
Afbreking: hoop•vol
Samestelling: hoop + vol


Byvoeglike naamwoord: hoopvol
Vergrotende trap: hoopvoller
Oortreffende trap: hoopvolste
Attributief: hoopvolle
Partitief: hoopvols

Betekenis:
• Wat vol hoop is; 'n mens hoop gee.

Gebruik:
• Is jy hoopvol oor die toekoms?

Sinoniem:
• blymoedig
• hoopwekkend
• moedgewend
• optimisties
• verblydend

Antoniem:
• pessimisties

Afgelei:
• hoopvolheid

Vertaling:
Engels: hopeful
Nederlands: hoopvol

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: glasspons
Volgende onderwerp: intrek
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di. Des. 30 08:00:51 UTC 2025