Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » protese
protese [boodskap #141445] Do., 30 Maart 2023 12:33
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24192
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
protese
Afbreking: pro•te•se


Selfstandige naamwoord: protese
Meervoud: proteses

Betekenis:
• 'n Kunsmatige liggaamsdeel, intern of ekstern.

Gebruik:
• Die soldaat wat se been afgesit is het 'n protese ontvang.

Wisselvorm:
• prostese
• prostesis
• protesis

Sinoniem:
• kunsledemaat

Hiponiem:
• houtbeen
• kunsarm
• kunsbeen
• kunsoog
• kunstande

Vertaling:
Engels: prosthesis
Nederlands: prothese

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: smaakpapil
Volgende onderwerp: môrestond
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr. Des. 26 03:38:18 UTC 2025