Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » asmede
asmede [boodskap #141401] So, 26 Maart 2023 07:15
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20192
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
asmede
Afbreking: as•me•de
Samestelling: as + mede


Voegwoord: asmede

Betekenis:
• (verouderd) En ook.

Gebruik:
• Twee volwassenes, asmede drie kinders, is in die ongeluk beseer.

Sinoniem:
• asook
• daarby
• benewens
• ewenas

Vertaling:
Engels: as also, and also, as well as
Nederlands: alsmede

Nota:
• Neweskikkende voegwoord.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: dieptevrees
Volgende onderwerp: batisfeer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Sep 16 14:23:41 MGT 2024