Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » dieptevrees
dieptevrees [boodskap #141400] So, 26 Maart 2023 07:02
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20209
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
dieptevrees
Afbreking: diep•te•vrees
Samestelling: diepte + vrees


Selfstandige naamwoord: dieptevrees
Meervoud:

Betekenis:
• 'n Abnormaal vrees vir dieptes.

Gebruik:
• Jy kan nie 'n duiker word as jy aan dieptevrees lei nie.

Sinoniem:
• batofobie

Vertaling:
Engels: fear of the deep
Nederlands: angst voor de diepte

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: batiskaaf
Volgende onderwerp: asmede
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Sep 19 00:05:12 MGT 2024