Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » batiskaaf
batiskaaf [boodskap #141399] So, 26 Maart 2023 06:50
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20211
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Batiskaaf.
'n Batiskaaf.
batiskaaf
Afbreking: ba•ti•skaaf


Selfstandige naamwoord: batiskaaf
Meervoud: batiskawe
Verkleinwoord: batiskafie
Meervoud van verkleining: batiskafies

Betekenis:
• 'n Spesiale duikboot vir diepsee-navorsing.

Gebruik:
• 'n Batiskaaf bestaan tipies uit 'n vlotter aan die bokant en 'n bol (die batisfeer) vir die bemanning aan die onderkant.

Sinoniem:
• bolduikboot
• bolduikapparaat

Verwant:
• batisfeer

Vertaling:
Engels: bathyscaphe
Nederlands: bathyscaaf

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bespaar
Volgende onderwerp: dieptevrees
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Sep 19 15:58:20 MGT 2024