Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » besparing
besparing [boodskap #141395] Sa, 25 Maart 2023 18:00
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
besparing
Afbreking: be•spa•ring
Samestelling: bespaar + -ing


Selfstandige naamwoord: besparing
Meervoud: besparings, besparinge
Verkleinwoord: besparinkie
Meervoud van verkleining: besparinkies

Betekenis:
• Die handeling van bespaar (om uitgawes of verbruik te verminder).

Gebruik:
• Die installering van sonpanele kan 'n merkwaardige besparing teweeg bring.

Sinoniem:
• besnoeiing
• besuiniging

Antoniem:
• besteding
• vermorsing

Hiponiem:
• arbeidsbesparing
• brandstofbesparing
• dagligbesparing
• energiebesparing
• hittebesparing
• kapitaalbesparing
• kostebesparing
• kragbesparing
• ruimtebesparing
• tydbesparing
• tydsbesparing
• warmtebesparing
• waterbesparing

Afgelei:
• besparingsmaatreëls
• besparingspoging
• besparingsweerstand

Vertaling:
Engels: saving
Nederlands: besparing

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: naakslak
Volgende onderwerp: teweegbring
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 04:20:43 MGT 2024