Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » naakslak
naakslak [boodskap #141394] Sa, 25 Maart 2023 16:41
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Naakslak.
'n Naakslak.
naakslak
Afbreking: naak•slak
Samestelling: naak + slak


Selfstandige naamwoord: naakslak
Meervoud: naakslakke
Verkleinwoord: naakslakkie
Meervoud van verkleining: naakslakkies

Betekenis:
• 'n Slak sonder 'n sigbare dop.

Gebruik:
• 'n Naakslak het nie 'n uitwendige dop of huisie wat hom teen gevaar en uitdroging beskerm nie.

Hiperoniem:
• weekdier

Hiponiem:
• seenaakslak

Vertaling:
Engels: slug
Nederlands: naaktslak

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: klipmossel
Volgende onderwerp: besparing
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 06:46:57 MGT 2024