Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » klipmossel
klipmossel [boodskap #141393] Sa, 25 Maart 2023 10:44
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Klipmossel.
'n Klipmossel.
klipmossel
Afbreking: klip•mos•sel
Samestelling: klip + mossel


Selfstandige naamwoord: klipmossel
Meervoud: klipmossels
Verkleinwoord: klipmosseltjie
Meervoud van verkleining: klipmosseltjies

Betekenis:
• 'n Seeslak met keëlvormige skulp wat in kusgebiede aan klip- en rotsbanke groei.

Gebruik:
• Die klipmossel se mond het 'n raspertong waarmee alge van die rotse af geskraap word.

Sinoniem:
• rotsmossel
• perdevoet

Afgelei:
• klipmosselskulp

Vertaling:
Engels: limpet
Nederlands: zeeslak

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: paneelbord
Volgende onderwerp: naakslak
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 08:54:30 MGT 2024