Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » piepklein
piepklein [boodskap #141391] Sa., 25 Maart 2023 09:41
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24241
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
piepklein
Afbreking: piep•klein
Samestelling: piep + klein


Byvoeglike naamwoord: piepklein
Vergrotende trap: piepkleiner
Oortreffende trap: piepkleinste
Attributief: piepkleine

Betekenis:
• Intensiewe vorm van klein; besonder klein.

Gebruik:
• In vergelyking met ons plaashuis is die woonstel piepklein.

Sinoniem:
• minuskuul
• muisklein
• petieterig
• voëltjieklein

Antoniem:
• lewensgroot

Vertaling:
Engels: tiny, teeny-weeny, microscopic
Nederlands: piepklein

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: blitssnel
Volgende onderwerp: paneelbord
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr. Jan. 02 16:23:21 UTC 2026