Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kewerslak
kewerslak [boodskap #141380] Vr., 24 Maart 2023 14:00
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24311
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Kewerslak.
'n Kewerslak.
kewerslak
Afbreking: ke•wer•slak
Samestelling: kewer + slak


Selfstandige naamwoord: kewerslak
Meervoud: kewerslakke
Verkleinwoord: kewerslakkie
Meervoud van verkleining: kewerslakkies

Betekenis:
• 'n Weekdier met 'n afgeplatte, ovaalvormige liggaam, klas Polyplacophora.

Gebruik:
• Die kewerslak kom in al die wêreld se oseane voor en het skulp met agt afsonderlike plaatjies op die rug.

Sinoniem:
• blouruggie

Hiperoniem:
• weekdier

Vertaling:
Engels: chiton
Nederlands: keverslak

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: opbouend
Volgende onderwerp: voordelig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Jan. 17 01:24:26 UTC 2026