Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » gehoorafasie
gehoorafasie [boodskap #141366] Wo., 22 Maart 2023 18:18
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24308
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
gehoorafasie
Afbreking: ge•hoor•a•fa•sie
Samestelling: gehoor + afasie


Selfstandige naamwoord: gehoorafasie
Meervoud:

Betekenis:
• Die onvermoë om woorde te verstaan, sonder om fisies doof te wees.

Gebruik:
Gehoorafasie is enige vorm van Wernicke se afasie wat begrip van gesproke taal beïnvloed, in teenstelling met geskrewe taal.

Sinoniem:
• woorddoofheid

Vertaling:
Engels: auditory aphasia, word deafness
Nederlands: auditieve afasie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: afasie
Volgende onderwerp: woorddoofheid
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr. Jan. 16 17:22:02 UTC 2026