| onwerklik [boodskap #141363] |
Wo., 22 Maart 2023 12:11 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24311 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
onwerklik
Afbreking: on•werk•lik
Samestelling: on- + werklik
Byvoeglike naamwoord: onwerklik
Vergrotende trap: onwerkliker
Oortreffende trap: onwerklikste
Attributief: onwerklike
Partitief: onwerkliks
Betekenis:
• Wat nie in realiteit gegrond is nie.
Gebruik:
• Die voorval het so onwerklik gevoel.
Sinoniem:
• denkbeeldig
• fabelagtig
• fiktief
• imaginêr
• irreëel
• onwaar
• surrealisties
• vals
Antoniem:
• realisties
• werklik
Afgelei:
• onwerklikheid
Vertaling:
Engels: unreal, fake, illusory
Nederlands: onwerkelijk
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|