| spraakverlies [boodskap #141359] |
Di., 21 Maart 2023 18:40 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24308 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
spraakverlies
Afbreking: spraak•ver•lies
Samestelling: spraak + verlies
Selfstandige naamwoord: spraakverlies
Meervoud: –
Betekenis:
• Die onvermoë om te kan praat.
Gebruik:
• 'n Beroerte kan lei tot 'n skielike spraakverlies, moeite om te praat of taal te verstaan.
Sinoniem:
• afasie
• afonie
Vertaling:
Engels: loss of speech, aphasia
Nederlands: spraakverlies
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|