| spraakterapie [boodskap #141356] |
Di., 21 Maart 2023 17:52 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24308 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
spraakterapie
Afbreking: spraak•te•ra•pie
Samestelling: spraak + terapie
Selfstandige naamwoord: spraakterapie
Meervoud: spraakterapieë
Betekenis:
• Die terapeutiese behandeling van spraakprobleme.
Gebruik:
• Spraakterapie kan o.a. gebruik word om mense te help wat hakkel, stotter of sukkel om sekere klanke te vorm.
Sinoniem:
• logopedie
• spraakheelkunde
Verwant:
• spraakterapeut
Vertaling:
Engels: speech therapy, logopedia
Nederlands: logopedie
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|