| gehoorstuk [boodskap #141278] |
Sa., 11 Maart 2023 10:32 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24277 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
gehoorstuk
Afbreking: ge•hoor•stuk
Samestelling: gehoor + stuk
Selfstandige naamwoord: gehoorstuk
Meervoud: gehoorstukke
Verkleinwoord: gehoorstukkie
Meervoud van verkleining: gehoorstukkies
Betekenis:
• Toestel met luidspreker wat in of teen die oor gedruk word.
• Toestel wat 'n mens se gehoor verbeter.
Gebruik:
• Ek is op soek na oorfone met draadlose gehoorstukke.
• Praat bietjie harder, ek het my gehoorstuk by die huis vergeet.
Sinoniem:
• oorstuk
• gehoorapparaat
• gehoortoestel
• hoorapparaat
Vertaling:
Engels: earpiece; hearing aid
Nederlands: oortje; gehoorapparaat, hoortoestel
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|