Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » smeeblok
smeeblok [boodskap #141276] Sa., 11 Maart 2023 09:37
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24241
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
smeeblok
Afbreking: smee•blok
Samestelling: smee + blok


Selfstandige naamwoord: smeeblok
Meervoud: smeeblokke
Verkleinwoord: smeeblokkie
Meervoud van verkleining: smeeblokkies

Betekenis:
• 'n Blok van metaal waarop 'n smid smeewerk doen.

Gebruik:
• Die smeeblok is te klein vir die werk wat ons moet doen.

Sinoniem:
• aambeeld

Afgelei:
• ystersmeeblok

Vertaling:
Engels: anvil
Nederlands: smeedblok

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: aalwynagtig
Volgende onderwerp: gehoorbeentjie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo. Des. 31 05:02:09 UTC 2025