| aalwynagtig [boodskap #141275] |
Sa., 11 Maart 2023 09:20 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24241 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
aalwynagtig
Afbreking: aal•wyn•ag•tig
Samestelling: aalwyn + -agtig
Byvoeglike naamwoord: aalwynagtig
Vergrotende trap: aalwynagtiger
Oortreffende trap: aalwynagtigste
Attributief: aalwynagtige
Partitief: aalwynagtigs
Betekenis:
• Met die eienskappe van 'n aalwyn.
Gebruik:
• Plante in die genus Haworthia is aalwynagtig en lyk soos miniatuuraalwyne, hulle staan dan ook as dwergaalwyne bekend.
Sinoniem:
• aalweeagtig
Vertaling:
Engels: aloetic
Nederlands: aloëachtig
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|