| sitbank [boodskap #141264] |
Wo., 08 Maart 2023 15:32 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24241 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
'n Sitbank.
sitbank
Afbreking: sit•bank
Samestelling: sit + bank
Selfstandige naamwoord: sitbank
Meervoud: sitbanke
Verkleinwoord: sitbankie
Meervoud van verkleining: sitbankies
Betekenis:
• 'n Meubelstuk waarop twee of meer persone kan sit.
Gebruik:
• Die kamer het 'n bed en 'n sitbank, maar beide was maar baie ongemaklik.
Sinoniem:
• rusbank
Afgelei:
• holrugsitbank
Vertaling:
Engels: bench, couch
Nederlands: zitbank
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|