Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bliksnyer
bliksnyer [boodskap #141253] Di., 07 Maart 2023 09:47
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24182
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
bliksnyer
Afbreking: blik•sny•er
Samestelling: blik + snyer


Selfstandige naamwoord: bliksnyer
Meervoud: bliksnyers
Verkleinwoord: bliksnyertjie
Meervoud van verkleining: bliksnyertjies

Betekenis:
• 'n Persoon wat blik sny, óf 'n spesiale skêr om blik te sny, óf 'n toestel om blikke oop te sny.

Gebruik:
• Ma sny die bokant van die blikkie met 'n bliksnyer oop.

Vertaling:
Engels: tin cutter, tin‐opener
Nederlands: bliksnijder, blikopener

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: klitser
Volgende onderwerp: mikrogolf
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo. Des. 24 20:07:19 UTC 2025