Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » danklied
danklied [boodskap #141237] Sa, 04 Maart 2023 17:11
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20209
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
danklied
Afbreking: dank•lied
Samestelling: dank + lied


Selfstandige naamwoord: danklied
Meervoud: dankliedere
Verkleinwoord: dankliedjie
Meervoud van verkleining: dankliedjies

Betekenis:
• 'n Lied waarin dank betuig word.

Gebruik:
• Sing vir die Here 'n danklied, sing tot eer van ons God met begeleiding van die lier. [Psalms 147:7]

Sinoniem:
• dankgesang
• Te Deum

Verwant:
• dankgebed
• dankoffer

Vertaling:
Engels: song of thanks, hymn of thanksgiving
Nederlands: danklied

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: uitskop
Volgende onderwerp: roofkopie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Sep 19 05:23:56 MGT 2024