Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kaassmeer
kaassmeer [boodskap #141232] Sa, 04 Maart 2023 09:09
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
kaassmeer
Afbreking: kaas•smeer
Samestelling: kaas + smeer


Selfstandige naamwoord: kaassmeer
Meervoud:

Betekenis:
• Sagte kaas was op brood gesmeer kan word.

Gebruik:
• Bring asseblief 'n botteltjie kaassmeer saam.

Sinoniem:
• smeerkaas

Vertaling:
Engels: cheese spread
Nederlands: kaassmeer

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: verward
Volgende onderwerp: oorwinter
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 01:06:27 MGT 2024