Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » nulpolinoom
nulpolinoom [boodskap #141230] Sa, 04 Maart 2023 08:17
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
nulpolinoom
Afbreking: nul•po•li•noom
Samestelling: nul + polinoom


Selfstandige naamwoord: nulpolinoom
Meervoud:

Betekenis:
• Die polinoom p(x)=0, wat geen terme het nie en waarvan die graad ongedefinieerd is.

Gebruik:
• 'n Grafiek van die nulpolinoom lewer die x-as.

Vertaling:
Engels: zero polynomial
Nederlands: nulpolynoom

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: uitskot
Volgende onderwerp: verward
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 05:34:46 MGT 2024