Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » polinoomvergelyking
polinoomvergelyking [boodskap #141227] Vr, 03 Maart 2023 20:40
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
polinoomvergelyking
Afbreking: po•li•noom•ver•ge•ly•king
Samestelling: polinoom + vergelyking


Selfstandige naamwoord: polinoomvergelyking
Meervoud: polinoomvergelykings
Verkleinwoord: polinoomvergelykinkie
Meervoud van verkleining: polinoomvergelykinkies

Betekenis:
• 'n Algebraïese uitdrukking wat twee polinome aan mekaar gelykstel.

Gebruik:
• x4 + x2 + 10 = 0 is 'n polinoomvergelyking (in die geval verteenwoordig 0 die nulpolinoom).

Vertaling:
Engels: polynomial equation
Nederlands: polynoomvergelijking

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: teleurstellend
Volgende onderwerp: skouerlengte
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 11:45:58 MGT 2024