| sinkkoors [boodskap #141212] |
Di., 28 Februarie 2023 19:48 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24323 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
sinkkoors
Afbreking: sink•koors
Samestelling: sink + koors
Selfstandige naamwoord: sinkkoors
Meervoud: –
Betekenis:
• 'n Koors wat ontstaan as die dampe van sink ingeasem word.
Gebruik:
• Haar pa is aan sinkkoors dood en haar ma is in 'n ouetehuis opgeneem.
Vertaling:
Engels: zinc fever, zinc chills
Nederlands: zinkkoorts
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|