Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » prisonier
prisonier [boodskap #141195] So., 26 Februarie 2023 20:11
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24192
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
prisonier
Afbreking: pri•so•nier


Selfstandige naamwoord: prisonier
Meervoud: prisoniers (prisoniere)

Betekenis:
• Persoon wat gevange geneem en in aanhouding is.

Gebruik:
• Die manlike en vroulike prisoniers word apart aangehou.

Sinoniem:
• aangehoudene
• arrestant
• gevangene
• tronkvoël

Afgelei:
• prisonierskamp

Vertaling:
Engels: prisoner, convict
Nederlands: gevangene

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: treinhalte
Volgende onderwerp: bewaarder
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr. Des. 26 04:23:28 UTC 2025