Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » treinhalte
treinhalte [boodskap #141194] So., 26 Februarie 2023 18:33
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24180
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
treinhalte
Afbreking: trein•hal•te
Samestelling: trein + halte


Selfstandige naamwoord: treinhalte
Meervoud: treinhaltes
Verkleinwoord: treinhaltetjie
Meervoud van verkleining: treinhaltetjies

Betekenis:
• Plek waar 'n trein stop sodat mense in en uit kan klim.

Gebruik:
• Jy moet by die derde treinhalte afklim.

Sinoniem:
• treinstop

Hiperoniem:
• halte

Verwant:
• bushalte
• tremhalte

Vertaling:
Engels: trein stop
Nederlands: treinhalte

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: halte
Volgende onderwerp: prisonier
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo. Des. 24 13:32:13 UTC 2025