| eenders [boodskap #141149] |
Ma., 20 Februarie 2023 18:10 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24241 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
eenders
Afbreking: een•ders
Byvoeglike naamwoord: eenders
Attributief: eenderste
Betekenis:
• Wat dieselfde is (en nie anders nie).
Gebruik:
• Die tweeling lyk op 'n haar na eenders.
Wisselvorm:
• eners
Sinoniem:
• dieselfde
• eenstemmig
• eenvormig
• gelyksoortig
• ooreenkomstig
• ooreenstemmend
• soortgelyk
Antoniem:
• anders
• verskillend
Afgelei:
• eendersdenkend
• eendersheid
Vertaling:
Engels: alike, similar
Nederlands: gelijk, hetzelfde
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
[Bygewerk op: Ma., 29 Desember 2025 15:29] Rapporteer boodskap aan 'n moderator
|
|
|
|