| nylon [boodskap #141126] |
Vr., 17 Februarie 2023 14:43 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24234 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
nylon
Afbreking: ny•lon
Selfstandige naamwoord: nylon
Meervoud: –
Betekenis:
• Algemene naam vir 'n groep sintetiese polimere wat as kunsstof gebruik word.
Gebruik:
• Nylon het talle gebruike, van die vervaardiging van broekiekouse tot klimtou.
Afgelei:
• nylonkam
• nylonkous
• nylonsak
• nylontou
Vertaling:
Engels: nylon
Nederlands: nylon
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|