Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » diervel
diervel [boodskap #141106] Di., 14 Februarie 2023 12:38
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24175
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
diervel
Afbreking: dier•vel
Samestelling: dier + vel


Selfstandige naamwoord: diervel
Meervoud: diervelle
Verkleinwoord: diervelletjie
Meervoud van verkleining: diervelletjies

Betekenis:
• Die liggaamsbedekking van 'n dier.

Gebruik:
• Die diervel word gelooi om dit in leer te verander.

Wisselvorm:
• dierevel

Hiponiem:
• bokvel
• leeuvel
• tiervel

Verwant:
• karos
• pels

Vertaling:
Engels: animal skin
Nederlands: dierenhuid

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: afk.
Volgende onderwerp: hoofsin
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di. Des. 23 17:59:04 UTC 2025