Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Arnie
Arnie [boodskap #1411] Di, 22 Julie 2003 08:21
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Katryn, wat is die kanse dat Arnold Schwarzenegger 'n verkiesing in
California kan wen:-)? Ek het gelees dat hy dalk 'n kandidaat sal wees as
hulle daarin slaag om van Gray Davis ontslae te raak.

Lorinda
Vorige onderwerp: Re: Nelson Mandela 85 jaar
Volgende onderwerp: Abnormale aggressiewe gedrag
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 16 15:51:19 MGT 2024