Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bogronds
bogronds [boodskap #141075] Vr., 10 Februarie 2023 16:04
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24192
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
bogronds
Afbreking: bo•gronds
Samestelling: bo + grond + -s


Byvoeglike naamwoord: bogronds
Attributief: bogrondse

Betekenis:
• Wat bokant en nie onderkant die grondvlak is nie.

Gebruik:
• Die duinmol word selde bogronds gesien.

Vertaling:
Engels: above ground
Nederlands: bogronds

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bogrond
Volgende onderwerp: sandgrond
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr. Des. 26 08:06:19 UTC 2025