| pylvormig [boodskap #141070] |
Vr., 10 Februarie 2023 11:44 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24308 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
pylvormig
Afbreking: pyl•vor•mig
Samestelling: pyl + vorm + -ig
Byvoeglike naamwoord: pylvormig
Attributief: pylvormige
Betekenis:
• Met die vorm van 'n pyl.
Gebruik:
• Die boom se blare is lank en pylvormig.
Sinoniem:
• sagittaal
Vertaling:
Engels: arrow-shaped
Nederlands: pijlvormig
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|