Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » wanprestasie
wanprestasie [boodskap #141043] Ma, 06 Februarie 2023 16:27
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20268
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
wanprestasie
Afbreking: wan•pre•sta•sie
Samestelling: wan- + prestasie


Selfstandige naamwoord: wanprestasie
Meervoud: wanprestasies

Betekenis:
• Die versuim om ooreengekome verpligtinge na te kom.

Gebruik:
• Die kontrak van meer as 200 miljoen rand is weens swak vakmanskap en wanprestasie beëindig.

Sinoniem:
• kontrakbreuk
• nienakoming

Vertaling:
Engels: non-performance, breach of contract
Nederlands: wanprestatie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: musiekgenre
Volgende onderwerp: lugbraaier
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 28 05:25:24 MGT 2024