Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » milligram
milligram [boodskap #141040] So, 05 Februarie 2023 16:22
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20268
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
milligram
Afbreking: mil•li•gram
Samestelling: milli- + gram


Selfstandige naamwoord: milligram
Meervoud: milligramme

Betekenis:
• 'n Eenheid vir massa (gewig), gelykstaande aan 0,001 gram.

Gebruik:
• 'n Milligram is 'n duisendste van 'n gram, of 'n miljoenste van 'n kilogram.

Afkorting:
• mg

Vertaling:
Engels: milligram
Nederlands: milligram

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: genre
Volgende onderwerp: verslawing
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 27 23:22:19 MGT 2024