Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » linguistiek
linguistiek [boodskap #141038] So, 05 Februarie 2023 12:33
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20268
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
linguistiek
Afbreking: lin•gui•stiek


Selfstandige naamwoord: linguistiek
Meervoud:

Betekenis:
• Die wetenskaplike studie van natuurlike tale.

Gebruik:
Linguistiek behels die studie van een van die belangrikste grondslae van menslike interaksie, naamlik taal.

Sinoniem:
• taalkunde
• taalwetenskap

Hiponiem:
• etnolinguistiek
• neurolinguistiek
• rekenaarlinguistiek
• sosiolinguistiek
• tekslinguistiek

Afgelei:
• linguis
• linguisties
• linguistieke

Vertaling:
Engels: linguistics
Nederlands: linguïstiek

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: voorwaarde
Volgende onderwerp: genre
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 27 23:21:08 MGT 2024