Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » liewers
liewers [boodskap #141032] So., 05 Februarie 2023 08:18
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24192
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
liewers
Afbreking: lie•wers
Samestelling: liewer + -s


Bywoord: liewers

Betekenis:
• By voorkeur (vergrotende trap van graag/lief).

Gebruik:
• Bly liewers stil!

Wisselvorm:
• liewer
• liewerste
• liewerster

Sinoniem:
• eerder
• veelmeer
• verkieslik

Vertaling:
Engels: rather, preferably
Nederlands: liever

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: naaktheid
Volgende onderwerp: geskiedkundig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do. Des. 25 23:13:13 UTC 2025