| wegkruipertjie [boodskap #141029] |
So., 05 Februarie 2023 07:41 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24321 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Kinders wat wegkruipertjie speel.
wegkruipertjie
Afbreking: weg•krui•per•tjie
Samestelling: wegkruiper + -tjie
Selfstandige naamwoord: wegkruipertjie
Meervoud: –
Betekenis:
• 'n Speletjie waar iemand wegkruip en die ander na hom soek.
• 'n Klein persoon wat wegkruip (met meervoud wegkruipertjies).
Gebruik:
• Die kinders speel wegkruipertjie.
Sinoniem:
• blikaspaai
Hiperoniem:
• kinderspeletjie
Vertaling:
Engels: hide-and-seek
Nederlands: verstoppertje
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|