Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » aflospersoneel
aflospersoneel [boodskap #141012] Vr., 03 Februarie 2023 19:22
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24241
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
aflospersoneel
Afbreking: af•los•per•son•eel
Samestelling: aflos + personeel


Selfstandige naamwoord: aflospersoneel
Meervoud:

Betekenis:
• Personeel wat ander aflos. Werkers wat tydelik of met rotasie by ander oorneem.

Gebruik:
• Die skool beskik oor aflospersoneel wat die klasse kan oorvat as 'n onderwyser vir die een of ander rede afwesig sou wees.

Verwant:
• aflospersoon

Vertaling:
Engels: substitute staff
Nederlands: invalkrachten

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: eleksie
Volgende onderwerp: kaktus
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di. Des. 30 18:14:15 UTC 2025